Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Zeus

1998 to 14/12/11

Message

My Enigste, Liefde, Seuntjie, Skapie, Babatjie, Ma se kind en Zeus; jy het op al die naampies reageer. Wat n gemis nou dat jy nie meer daar is nie. Ek soek jou by die hekkie as ek by die huis kom, in jou bedjie waar jy slaap, voor die skuifdeur waar jy oor jou plaas uitkyk. Dit is leeg en eensaam sonder jou. Jy was die een wat my geleer het wat liefde is. Jy het my geduld geleer, rustigheid, vreedsaamheid, omgee, my geleer om na myself te kyk, om rustig te raak en God se stem te hoor. Ek het geweet jy was net vir my geleen vir n tydperk, en daardie tyd het aangebreek. Vir 13 jaar was jy in my lewe gewees. Ek besef dat ek sal moet aanbeweeg. Nou dat ek uiteindelik weet en verstaan wat liefde is sal dit die teken wees om vorentoe te gaan. Jy was altyd so bly gewees om my te sien. Dit was altyd vir my so spesiaal gewees om jou te bederf. Tot op die laaste het jou nooit nee gese vir jou greenies nie al het jy hoe sleg gevoel. Dit was vir my so belangrik om jou nooit alleen te los nie. Wens ons kon meer tyd saam spandeer het. Ek hoop om jou weer te sien, al is dit in die hemel eendag of in my drome! Al kan ek net weer n paar woorde met jou deel, n soentjie of n drukkie gee. Zeus, jy sal nooit vervang kan word nie, want jy was my enigste liefde ooit. Dankie dat jy my geleer het van liefde! Jy sal altyd in my gedagtes wees, in my hart en aan my sy. Al my liefde van jou Karin

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za