Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
KYRAH WOLFSWINKEL
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN KYRAH
17 Mei 2025
Kyrah, ons dierbare woefkind,
Ons hartjies is seer. As ons kon, sou ons jou hier gehou het verewig, maar ons het geweet ons gaan by die punt kom waar ons moet baai sê vir ons geliefde Bietjie. Jy was vir ons soveel meer as net ‘n hond – jy was deel van ons Wolfswinkel familie. Ons kind wat nooit met ander woefe wou speel nie, maar tog die kuiertjies geniet het.
Ons is baie dankbaar vir die tyd wat die Here jou aan ons geleen het. Al was jy ons siekitjie, het jy sterk deur gedruk tot die einde.
Ons weet jy is nou by Lienbien, waar daar net vrede, rus en baie spasie is om te hardloop en te speel.
Die huis voel leeg sonder jou ou vreugdevolle gesiggie. Ons mis daardie waaiende stert, skuttende boudjies en die bekende voetstappies wat kom kyk watter kos jy van happies kan kry. Jou koekies wat jy by almal kry wanneer ons by huis kom, is nou net herinneringe, maar hulle bly warm in ons harte.
Dankie, Bietjie, vir jou onvoorwaardelike liefde en al die gelukkige oomblikke. Jy het vir ons memories gegee wat ons nooit sal wil weg wens nie.
Rus sag, ons ou tannie.
Ons is lief vir jou, en sal jou vir altyd onthou.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort