Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

JOEY WALTON

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN JOEY

7 Desember 2013 – 10 Januarie 2024

My liefste seuntjie met die mooiste ore, Mamma se hart is stukkend en die trane baie… niks is meer dieselfde van jy weg is nie en sal ook nooit weer dieselfde wees nie. Verlang verskriklik na jou – Summer en Clidie ook. Jy het van die eeste dag wat ek daai klein lyfie in my arms vasgehou het so diep in my hart ingekruip. My hele wereld het verander en deur jou het ek die lewe anders gesien. My lewe het vir altyd verander as gevolg van jou daarin. Jy het my geleer om volkome en onvoorwaardelik lief te he en hoe om die mense vir wie ek lief is te beskerm. Jy het my geleer hoe om sterk te wees, al wou ek soms opgee. Jy het my n rede gegee om elke oggend op te staan.

Jy was altyd so vol lewe – n regte “energizer bunny”, altyd op jou gelukkigste met jou tennis bal innie swembad en oral waar jy beweeg het. Ons stapies was altyd so spesiaal en jy het dit so geniet om die eekhorings en hasies te jaag, maar kon hulle nooit vang nie. Dankie dat jy my beste vriend was, my “little spoon” en my soulmate. Dankie vir soveel kosbare herinneringe wat ons kon deel.

Dankie dat jy altyd so opgewonde was om my te sien al was ek net vir n rukkie uit, vir al jou onvoorwaardelike liefde en joy wat jy in ons lewens gebring het. Jy het ons almal SO gelukkig gemaak. Ek sal jou mis ELKE dag en sal enige iets gee om jou net weer styf vas te hou, jou oulike stertjie te sien waai, jou happy blaf te hoor en jou sagte oortjies te soen, sal dit veraltyd in my hart bly doen. My liefde vir jou strek buite hierdie mense wereld. Rus nou in vrede by Jesus en die Engele en Chloe en almal wat lief is vir jou. Baljaar lekke in die mooi damme en watervalle en hardloop vry in die oop groen velde en wees so gelukkig my engel kind…

Jy sal ALTYD in my hart en in my gedagtes wees…tot ek jou eendag weer sien… XXX

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za