Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Alex Vorster
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ALEX
2011 – 2 November 2026
Vir Alex
Ons het mekaar ontmoet in my universiteitsjare, twee jong siele wat nog moes leer hoe om groot te word. En ons het, saam. Ons het van mekaar geleer, aan mekaar gegroei. Jy was my eerste nunus, my baba, die mooiste ding wat ek nog ooit gesien het. Ek het nooit gedink ek kon so lief word vir ’n kat nie. Jy het oral saam met my gegaan, en nie een keer het jy weggeloop nie. Jy het altyd gebly. Oor die jare het ek gesien hoe jy ouer word, en ek het gedink jy verdien ’n sussie en ’n boetie, sodat jy nooit alleen hoef te wees nie. Maar ek het nooit gedink die dag sou so gou kom nie. Te gou. Ek gaan jou lang hare oral in die huis mis, jou spinnery, jou sagte piepstemmetjie, jou pienk pootjieboontjies wat so perfek by jou pienk neusie gepas het. Ek gaan jou mis op al jou plekkies, binne in die huis en buite in die son. Ek gaan mis om jou te roep as ek van die werk af kom, en om sewe-uur, as dit tyd is vir nat kos. Ek gaan mis hoe jy vir troeteling kom vra, op jou eie terme, natuurlik, en hoe jy snags tussen my bene geslaap het. Desember sou weer jou skeertyd gewees het. Ek gaan dit so mis om te sê: “Ek gaan my baba haal.” Ek haat dit dat ek so vinnig moes groet, so skielik, so gou. My hart is in ’n miljoen stukkies, en almal om my soek ook nog na jou. Ek wonder elke dag waar jy is. En ek hoop, met alles in my, dat jy weer jou jong, speelse self is, sonder pyn, sonder lyding, en dat jy vir my wag. Ek was nooit jou eienaar nie. Ek was jou ma, jou vriendin. En ek hoop jy het my ook so gesien. Dankie, Alex. Jy het my soveel geleer. Jy weet nie eers hoeveel nie. Jy sal vir altyd in my hart wees, in my gedagtes, ’n deel van wie ek is. Ons almal gaan jou vir altyd mis. Tot ons weer ontmoet, my sweet but psycho.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort