Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BRINTIE VOGES
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BRINTIE
11 November 2011 – 10 Mei 2025
Brintie ons Brighty,
jy was ‘n helder stêrretjie in ons lewens.
JY verdien ‘n HERO status.
Jy het ons altyd in die huis gevolg. As jy die geleentheid gekry het om vir iemand ‘n gesig scrub lêk te gee, was dit altyd uit die diepte van jou hart uit.
Jy was nie ‘n blaf hond nie, want jou ogies het die praat werk gedoen. Jy het wel van jou laat hoor as jy sien mens eet chippies, of as jy dink jy kort ‘n koekie……
Daai geluid wat saam met die voetjie stamp gegaan het was genoeg om enige iemand om te koop.
Jy het gehou van poppies rond dra, soos daai krokodil wat groter as jy was. As daar nie poppies was nie sou jy enige voorwerp opgetel het.
Jy het gedink jy was baie snaaks om kouse te begrawe, en dit eendag wanneer dit “ryp” was weer vol grond op die bed terug te besorg.
Mens kon altyd sien wanneer jy baie tevrede met jouself was, want dan het jy jou voetjies agter jou uitgeskop.
Jy was al die klein hondjies se opvoeder. Jy het hulle vinnig gewys hoe hulle eers ‘n krap se knypers moet af byt as hulle nie geknyp wil word nie. Jy het seker gemaak almal wag vir ons om julle weer te kom haal na ons gehijack was. Jy was n regte staatmakertjie, en die pack se rots.
Dan was daar ook nog jou teenwoordigheid op die badkamer maatjie wanneer iemand bad, terwyl jy iets denkbeeldig op die vloer sit en lêk.
Brintie jou plekkie in ons huis is leeg en dis tjoepstil.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort