Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Vlekkie
Message
Ons liefste Vlekkie, Dit voel soos gister wat ons jou gaan haal het, kan dit nog so goed onthou. Dit het gevoel of die wereld wou wegspoel soos dit gereen het, maar dit het ons nie gekeur. Ons kan onthou hoe vinnig ons moes spartel dat jy nie moes nat reen, in jou pienk kombersie waar jy warm toegedraai was. Ons eerste ontmoeting was so spesiaal, eerste wat ons gesien het was die vlekkie oor jou regter oog, ons was sommer dadelik verlief op die pragtige engel. Jy het die lewe vir ons so lekker gemaak veral as jy ons wou se jy wil nou speel. Jy het jou twee voor pootjies so gestamp en dan het daai pragtige ogies so geblink van blydskap…dis maar een van die baie herrinneringe. Vandag is jy nie meer met ons, maar jy sal nooit vergeet word. Ons weet as dit ons tyd is om te gaan, gaan jy eerste daar staan en wag vir ons. Jy was mamma en pappa se alles en niks of niemand sal jou ooit kan vervang. Mag jy rustig op Liewe Jesus se skoot vir ons sit en wag. Hoop jy speel baie lekker saam al die ander vierpoot kinders in die hemel. Ons is oneindig baie lief vir jou en jy word bitter baie gemis. Ons harte is leeg sonder jou. Tot ons mekaar eendag weer sien. Baie liefde mamma en pappa xxx
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort