Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Vlekkie
Message
“ALL DOGS GO TO HEAVEN” Vlekkie, ek sal jou nooit vergeet nie. Jy was so pragtige hond in ons huis gewees. Ek kan onthou hoe lekker ek en hy saam wegkruipertjie gespeel het. My ma sal altyd vir hom gesê het: “Gaan soek vir Zelda!”, dan het hy my in die huis kom soek tot hy my kry. Saans het hy soms by sy “vriendinne” gaan kuier, en dan was hy altyd op soek. My pa het altyd die hek in die aande gaan sluit, en as ek en my ma gesien het dat my pa slaap, het ons altyd buite toe gehardloop en die hek vir Vlekkie gaan oop maak. Dit is so snaaks as ek nou daaraan moet terug dink. Hy was my “Kind-hond” , het ek hom altyd genoem. Hy het in my kamer in sy eie mandjie geslaap, en in die winter het hy altyd teen my bed opgespring, dan het ek hom opgetel en dan het hy saam my op die bed geslaap, lekker warm en snoesig. Ek sal nooit sy koue neusie vergeet nie! Sy bruin teddy beer hondjie, Penny, is al wat ons nou oor het, maar Vlekkie is vir altyd in ons harte! Prediker 3:11 sê dat God het elke ding gemaak dat dit pas in ‘n bepaalde tyd, en Vlekkie was en is nogsteeds een van God se prag-blommetjies wat Hy aan ons geleen het. Ja, Vlekkie is nou in die hondjie-hemel, waar hy nou lekker rus. Sy voetjies sal nie meer hier op aarde voetspoortjies na laat nie, maar hy het beslis diep voetspore in ons harte na gelaat. Vlekkie, “Kaksak”, “ Kakedonner” ,” Flaxseed” , my kind-hond, geen hond sal jou ooit kan vervang nie! Ons mis jou en is nogsteeds baie lief vir jou!!!! ~Zelda~
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort