Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ACE VISAGIE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ACE
18 Februarie 2019 – 8 Julie 2023
ACE Ons gaan jou vreeslik mis. Met al jou dingetjies wat jou spesiaal gemaak het. Regop sit rooi pens en die skoene geluid as jy in die huis geloop het. As ek gebel het en jou geluide in die agtergrond gehoor het.
Rus saggies
♡ Jou Oubaas ♡
—
Ons gaan vir ACE BOY mis… ons mis jou klaar so baie. ACE jy het baie vir ons beteken. (Gone but not forgotten). Ons dink elke dag aan jou en mis jou vreeslik.
♡ Marnó ♡
—
Liefste Ace,
Ek mis jou vreeslik baie elke oggend waar jy altyd gewag het om vir my môre te sê en elke nag waar jy voor my deur getrippel het om nag te sê.
Ek gaan alles van jou mis jy was nie net ‘n wonderlike hondjie nie maar ‘n wonderlike vriend gewees.
Ek sal jou verewig in my hart hou.
Rus sag Acey Boy.
♡ Liefde Chantelle ♡
—
Rus sag my Liefste Ace
Niks is meer dieselfde vandat jy weg is nie. Jou plekkie is so leeg, maar vir Altyd in ons harte. Ek soek jou orals maar jy is nie meer hier nie. Jy het ons lewe op soveel maniere geraak. Jy was so lief vir jou appels. En as jy op jou boudjies sit en vir ons mooi mooi maak… ek wens my liefde vir jou kan jou terug bring. Sprei jou engel vlerkies ♡.
Altyd lief vir jou ❤️ Mamma
—
☆ loving you changed our life
loosing you did the same ☆
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort