Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MIENKIE VILJOEN
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MIENKIE
12 Mei 2009 – 22 Januarie 2026
My liefste babatjie…
My hart sukkel om te aanvaar dat jy nie meer hier is nie. Ek ruik elke dag aan jou kombersies.
Mienks… Dankie vir alles.
Ek weet jy het mamma elke liewe dag gekies. Van die dag toe ek jou gered het as ‘n baba hondjie – het ek geweet jy kies my en sal my altyd kies. Jou liefde het sonder voorwaardes gekom. Jy was reg langs my deur soveel fases van my lewe en ek kan nie meer dankbaar wees dat ek saam met jou grootgeword het nie.
Ek wens jy is nou rondom my in gees om te sien hoe lief hierdie mamma van jou vir jou is en hoe ek na jou verlang. My hart breek dat ek jou moes laat gaan en dit was die moeilikste ding wat ek al ooit moes doen. ‘n Baie groot deel van my hart het jy saam met jou gevat die dag toe jy moes gaan rus.
Rus sag, my klein sielshondjie skaduwee baba. Dankie vir elke kyk, elke stertwaai en opgewondenheid wanneer jy my gesien het, elke oomblik van onvoorwaardelike liefde. Ek sal jou vir altyd dra in my hart my Mienks.
Mamma is lief vir jou
Kliek hier om video te sien.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort