Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BOEMPSIE VENTER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BOEMPSIE
18 Junie 2024
Liefste Boempsie
Jy het ń leemte gevul en laat weer ń groot leemte. Ek onthou die pragtige klein wollerige langhaar ‘lab puppy’ wat ons by Trix4Animals aangeneem het soos gister. Ons moes eers seker maak dat jou ander ‘fur siblings’ van jou sou hou en aanpas. Maar met jou mooi sagte en ondergeskikte geaardheid was dit ń ‘no brainer’.
Vinnig was ons klein ‘puppy’ ń ‘gentle giant’. En ń ‘giant’ in die ware sin van die woord. Al wanneer die ander ooit vir jou gegrom het was as jy nie kon wag om hul kosbakke te polish nie! Dink jy wou altyd so graag ń ou skoothondjie wees en moes seker jaloers gewees het op jou ander sussies en boetie wat oral kon lê en opspring.
Jy was die beste waghond. Tot en met die einde het jy so goed gehoor en vir geluide geblaf. En blaf met daardie diep stem, kon jy. Veral op Donderdae, as Sam die tuinier hier was, het jy en jou Jack Russel vriendin, Tinnkie vir Sam en ons almal mal geblaf.
Ek sien jou nou nog op die grasperk lê en uitkyk oor die tuin. Op jou bedjies met die pootjies in die slaapkamer en sitkamer. Op die kombuisvloer en stoep as jy warm kry. Jy was ook lief vir water en kon nie wag om tot groot konsternasie vir die visse in die dam te gaan lê nie. Ek is so bly dat ons almal saam see toe kon gaan Desember. En was so bly dat jy jou eie groot visdam sonder visse in die erf gehad het waar jy kon in en uit soos jou hart begeer.
Ek gaan jou mis en wens ek kon jou nog net een keer sien as jy verby die bed of banke in die sitkamer loop.
So bly jy het nie ń lang lyding gehad nie.
R I P my liefste Boemps!
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort