Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Bella van Zyl
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BELLA
12 Oktober 2026
My Liefste Bella-Bokkie,
Geen woorde sal ooit kan beskryf watter plek jy in ons lewens en harte gehad het nie. Van die eerste dag wat jy so bang in die mandjie gelê het tot die dag wat ek die moeilikste besluit van my lewe moes maak, het jy ons lewens gevul met liefde, vreugde, opgewondenheid, skaterlag, opwinding en vrede, rustigheid, kalmte en troosting wanneer ons dit nodig gehad het.
Daar is heeltemal te veel kosbare oomblikke om op te noem. Van die tye wat vir altyd in ons harte en breine sal rond dans is oomblikke soos wanneer jy en Mia mekaar reg rondom die grasperk jaag, hoe jy net nooit kon help op die tennisbal se materiaal af te eet terwyl ons speel nie, wanneer jy in die aande, doodmoeg in Mamma se kappokke-jakkie snoesig droomland verken, hoe jy en Bruce heerlik saam in ‘n mandjie lê en hoe opgewonde jy was wanneer ons sou sê ons gaan stap of ry.
Jy was oral. See toe, bos toe, stad toe, familie toe. Jy het al hoenders gejaag op plekke waar ek nog nie eers was nie. Van my kosbaarste oomblikke was toe jy stad toe getrek het. Dit was eintlik ‘n kort tydjie maar jy het so vinnig aangepas en dit JOU plek gemaak. Van daar af het alles oor jou gegaan. Dit is ook die plek waar jy ouer geword het en jou ”aftreejare” in styl spandeer het. Heeldag langs my en ongelooflik cheeky wanneer ons vir jou sê ”Sussie ry, Bella bly”. Maar tog, wanneer ons by die huis kom wag jy voor die hek en is super opgewonde met sniese en al.
Ek is dankbaar dat jy by ons troue kon wees – nie baie ou ladies kan dit sê nie hoor. Die laaste rukkie was jy letterlik permanent by my. Dit was vir my ‘n voorreg om jou te help om te eet, drink en buite te kom – jy het al soveel kere my hart getroos. Jou lyfie was moeg en jy het so hard bly veg. Dit was tyd vir jou om weer saam met Tessa en Mia te gaan speel.
Jy IS die beste, mooiste, saggeaardste en liefste hondjie. Jy is deel van my wese. Ons sal altyd ‘n McNugget op jou cheers. Vir altyd in ons harte en gedagtes.
Geniet die rus my Bella-Bok met die gees van ‘n sonneblom. Ek is lief vir jou.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort