Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

BABY VAN WYK BENONI

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BABY

28 April 2023

My liewe Baby

Woorde kan nie beskryf hoe baie ek jou mis nie. Daar is nie ‘n sekonde wat verby gaan wat ek nie aan jou dink nie. Jy was my Engel gestuur van bo en ek sal JOU nooit ooit vergeet nie. Daar was al soveel goeie tye wat ek vir altyd sal onthou, en daar was baie moeilike tye wat ek uit geleer het. Deur alles was jy altyd by my sy en jy kon altyd ‘n glimlag op my gesig sit en my dag soveel beter maak. Ek dink soveel soos wat jy nie kon wag vir die kar om te stop en my gesig kon sien nie en my stem kon hoor nie, was die gevoel dieselfde van my af. Ek kon nie wag om by die huis te kom en my Baby te sien op en af spring en blaf en roep vir ‘n vryf nie. Die beste was as jy ons kom stamp met jou snoet en kom vra vir bietjie liefde of as jy jou tou gooi om ons aandag te kry sodat ons met jou kan kom speel.

—

My bokkie Baby

Baie dankie vir die ongelooflike amazing hondjie, vriend, sussie en kind wat jy was. Jy het ons gesin so mooi opgepas en jou liefde het deur die hele huis gestraal. Jy was die mees gehoorsame hondjie en ons is almal baie trots op jou en trots om te sê jy was ons hondjie.

As ek die hele dag kon oordoen, wetend wat ek nou weet, sou jy die nuwe huis baie geniet het en ons sou baie goeie tye en goeie herinneringe saam gemaak het. Maar ek glo jy is in die beste plek moontlik en ek hoop jy sien my van daar bo want ek voel jou van hierso en ek sal jou nooit vergeet nie.

—

My liefste Baby

Ons is ontsettend baie lief vir jou en sal die liefde wat jy vir ons gegee het, nooit uit ons harte uit kry nie. Die tyd het gekom waar ons die Engel wat vir ons gestuur is van bo, weer moet terug stuur.

Totdat ons mekaar weer sien, totsiens❤️

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za