Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BLACKIE VAN VUUREN
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN BLACKIE
2010 – 30 Junie 2021
Blackie,
Rus sag ou man…
Baie dankie vir die laat aande se viennas steel uit die uitkas sonder dat Liezel hoor. Hulle sê daar is niemand so doof soos die wat nie wil hoor nie…en dit wat jy wou hoor, soos die microwave se deur, het die gesegde vir my in perspektief gesit. Dankie vir die hulp aan al die left overs eet, dit het my werk om asblikke uit te vat baie verlig. Dankie dat jy vir Liezel so mooi opgepas het, ek besef daar was benoude oomblikke wat jy voor die badkamer wag gehou het wat dalk die rede is vir jou gehoorverlies, maar jy was altyd daar.
Soos ‘n skaduwee het jy ons agtervolg orals waar ons gaan…behalwe wanneer jy so bederf tussen die Egyption Cotton en faux fur kon lê, want dan kan die wêreld maar vergaan.
Dankie vir elke oggend se lawwe wakker maak as Liezel probeer laat slaap. Met ouderdom kom wysheid en ek besef nou pellets was nie jou gunsteling nie en jy was eintlik die heeltyd agter die doggy treats en koekies aan wat uitgedeel was wanneer ons eventueel by die huis kom in die middae.
Dankie vir die saamry en dankie vir die stappies by die dam.
Dankie dat jy ons gekies het, al het jy ons laat dink dat ons jou gered het.
My partner-in-crime, Liezel se konfidant…ons gaan jou mis.
Ons gaan jou swart neusie vol modder mis, maar sodra daai doggy-treat bome in die bedding begin groei, sal ons glimlag en weet…jy is nogsteeds daar.
Liefde
Liezel en Hanno
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort