Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
TZADAKA
Message
IN HERINNERING AAN TZADAKA
28 APRIL 2011 – 7 JULIE 2020
Tzadaka my Wolwe Seun
Indien liefde in ruimte gemeet kan word, verstaan ek hoekom hulle sê dat die heelal steeds uitbrei, want jou liefde vir my is te groot om daarin te pas.
Indien lojaliteit water was, was en is jou lojaliteit aan my so groot dat die oseane die kontinente sou oorstroom.
Dankie vir ‘n wonderlike 9 jaar saam met jou. Dankie vir die oppas, die wag vir my, die stappe, die samesyn en soveel meer. Dit was vir my ‘n voorreg om saam met jou te kon leef. Jy was, en is steeds, vir my ‘n voorbeeld van wat liefde, opregtheid, eerlikheid en lojaliteit werklik is. Ek hoop dat ek net ‘n fraksie van dit wat jy aan my getoon het in my eie lewe kan hê en kan toepas. Jy is die beste!
Hulle sê dat ‘n mens nie jou skaduwee kan verloor nie, maar ek het my skaduwee verloor en ek mis jou. Ek het jou oneindig lief en sal jou altyd lief hê my Wolwe Seun.
Ma Wolf, jou boetie en Husky mis jou ook baie.
Ek dra jou in my hart oral waar ek gaan totdat ons mekaar weer sien – Jy is immers ‘n deel van my en ek van jou.
Jou Pa Wolf, Ma Wolf, Boetie Wolf en Husky.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort