Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
CLEO
Message
Cleo ons almal mis jou baie veral ek en Husky.
Jy was die mees lojale, opregte en getroue wese wat ek ooit op aarde teegekom het en ek weet dat niks my nog ooit so lief gehad het soos jy my lief het nie.
Ek het dit van Oshkosh gese maar dit is ewe waar van jou: As die gemiddelde mens net die helfte van jou integriteit, lojaliteit en opregte eerlikheid gehad het sou woorde soos “polisie”, “tronk”, “hof” en “die reg” nooit bestaan het nie.
Dankie dat jy altyd vir my gewag het, ook op jou laaste dag. Ek is jammer dat ek so lank weg was en bowenal jammer dat ek jou net 5 of 10 minute gegee het nadat jy 8 uur vir my moes wag.
Dit sal my ‘n ewigheid neem om daardie paar minute reg te stel. Ek hoop en bid derhalwe dat God ons ‘n ewigheid saam sal gee om al die berge op al die planete in die hele heelal te klim. Ek en jy en Oshkosh en Husky en Tzadaka en dalk ‘n hele paar ander wolwe ook.
Dankie dat jy my vir meer as 12 jaar lank opgepas het en vir die voorreg om saam met jou te kon leef.
Ek twyfel dat enige mens kan lief he soos jy my lief het Cleo, maar weet dit: Ek het jou BAIE BAIE BAIE LIEF CLEO.
Ek sal O.K. wees tot ons mekaar weer sien.
Jou Pawolf.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort