Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
NIKITA VAN TONDER
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN NIKITA
9 April 2021
Boodskap van Christo
Nikita dankie vir al jou liefde oor die jare. Jy het my lewe ten goede verander en gewys wat dit beteken om lief te hê en te vergewe. Jyt ons almal se lewens opgehelder by 59. Ons sal jou nooit vergeet nie.
Liefde Christo
___
Boodskap van Nell en Sissley
Nikita jy sal veiliger wees waar jy nou is. Ek het baie vir jou omgee en jou liefdetjies teen die einde geniet en waardeer. Slaap in jou ewige katte hemel. Elkeen kry ń beurt op aarde. Jy het net goeie goed beteken. Elke kat wat na jou lyk sal my ewig aan jou laat dink. Mooiste rus.
Liefde Nell.
Sissley se siele maatjie geword. Hy mis jou ook. Dankie vir jou liefdetjies vir ons.
Sissley.
___
Boodskap van Mamma Else-Marie
Liefste Niki, jy was my maaitjie van geboorte af, het my getroos wanneer ek hartseer is, my laat lag, my innerlike genot gebring net deur jouself te wees. Jy sal verewig in ons harte bly, ons mis jou baie my liefie, maar rus nou, dis jou tyd en ons is jou vriendskap en liefde ewig dankbaar lief jou baie.
Else-Marie
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort