Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
PIKKIE
Message
Pikkie – My liewe ou kat,
Jy het my getrou bygestaan en lief gehad vir 24 jaar.
Daar is nie genoeg woorde om dankie te sê vir al jou liefde nie.
Ons gaan jou elke dag mis as ons by die huis aankom, wie gaan nou wag by die hek, wie gaan ons nou wakker miaauw 12 uur in die nag, jy het soveel liefde en respek gehad van elke mens en dier wie se pad jy gekruis het.
Al die honde kinders wat jy moes groot maak en maniere leer!
Verseker gaan ons jou altyd onthou en ek weet jy rus nou en is weer jonk en soek weer akkedisse om te jag.
Ons is baie lief vir jou en dankie vir als wat jy ons geleer het in jou lewe, en vir die voorreg om ‘n diertjie te kon hê soos jy!
“Al het ek jou verloor, asof ek jou kon hou, is jou hart deel van my, terwyl jy net soos mis voor die oggend son… verdwyn.
Al is jy elders nou, is ons nog steeds saam.
Jy is nog steeds alles, alles van my, jy is steeds in elke plek.
In elke plek van my hart.”
Ons sien jou weer eendag.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort