Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
JEFFIE VAN NIEKERK
Message
IN HERINNERING VAN JEFFIE
Pa se Dierbaarste Jeffie, ons “Engel Gesiggie”…….my hart is stukkend en leeg sonder jou my hondjie. Jy het my altyd eerste kom groet soggens en saans wanneer ek werk toe gaan en terug gekom het, met jou swaaiende lyfie en glimlaggende gesiggie..(smile was so groot dat ‘n mens altyd net tande gesien het!) Nooit was jy kwaad vir my nie, jy het altyd net liefde vir ons huisgesin gegee. Jy het ons beskerm met jou lewe. Jy het ons gesin laat lag met jou manewales wanneer jy so “esse” gehardloop het en laf was, én wanneer jy op jou rug gelê en slaap het. Jy was Pa se skadu waar ek ookal geloop of gewerk het by die huis. Jy het ons beskerm en gewaarsku teen inbrekers. Jy het menigte kobra slange doodgemaak.
Pa is so jammer dat jy nie by ons kon wees toe jy jou laaste asempie uitgeblaas het nie. Ons almal was so seker dat jy sou deur getrek het daar by die veearts. Jy het vir 4dae geveg om te bly lewe my Yster hondjie. Pa sukkel om myself te vergewe dat ek nie by jou was in jou sterwensuur nie. (Kan net dink hoe alleen en moeilik dit vir jou moes wees) Ons gesin se harte is leeg en stukkend my hondjie. Jy was ‘n vegter tot die laaste oomblik van jou lewe hier op aarde. DANKIE my DIERBARE JEFFIE vir ál jou onbaatsugtige liefde en omgee aan ons familie.
Ons sal jou NOOIT VERGEET NIE, my DIERBAARSTE JEFFIE….. AL ons LIEFDE: van Pa Ma, Sussa en Boeta….

Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort