Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
BULLET
Message
IN HERINNERING AAN BULLET
Liefste Bullet, Van Pappa
Ons klein meneertjie, dit is nou tyd vir jou om te gaan rus, dankie vir die tyd wat jy by ons was, jou onbaatsugtige liefde, jou energie en lewe wat jy met ons gedeel het.
ñ Enorme leemte word gelaat daar waar jou klein lyfie altyd was. Ons sal jou nooit kan of wil vervang nie, jy was een in ñ miljoen.
Jou klein ligaampie is nou moeg van al die baklei deur die jare, jy het jou alles vir ons gegee.
Ek gaan jou onsettend baie mis my liefste Bullet, as ek na werk by die huis gekom het, maak nie saak of dit laat middag of selfs vroeg oggend was nie, jy het my altyd kom groet net soos jy kon, met daardie “glimlaggie” met tandjies wat wys, en dan die ruik aan my oë, net om seker te maak dit is ek, die tye wat ek geslaap het en jy by my op die bed gelê het, onder duvet ingekruip het en saam my gelê het, die “raas” met my as ek uit gaan om te gaan werk in die middae. Die tye wat ons met jou leeutjie gespeel en gestoei het.
Dit is van die dinnetjies wat ek van jou gaan mis my klein mannetjie.
Ek weet dat Skaapie vir jou wag en dat julle tweetjies weer lekker sal rond speel op Jesus se grasperk, dit is tyd om ontslae te raak van die pyn, jou ogies toe te maak en te rus liefste Bullet.
Ons sal weer eendag by mekaar wees, tot dan gaan speel nou lekker en ek weet jy sal baie gelukkig wees.
Met al my liefde en die grootste hartseer groet ek jou nou Bullet, ek sal jou vir altyd onthou en oneindig baie mis.

Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort