Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
JESSICA VAN DER WALT
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN JESSICA
31 Maart 2023
Aan my liefste Jessiekaja,
Woorde kan nie eintlik eers naastenby beskryf hoe baie ek jou gaan mis nie.
My hart is leeg sonder jou aan my kant. My wêreld is dof sonder jou langs my sy. Jy was te vinnig en te vroeg van my af weg gevat. My siel is dood sonder jou opgewondenheid elke keer as ek by die huis gekom het en jy my met oorvleuelende liefde en geluk gegroet en opgesoen het.
My gedagtes dwaal elke dag rond opsoek na jou besige lyfie as ek die kar deur oopmaak of as ek een van jou spelies op tel en gooi. Die gedagte van jou sal my oorspoel elke keer as daar ‘n storm opkom en jy na my toe hardloop vreesbevange of gaan wegkruip het. Dit is waar jy altyd veilig was en niks en niemand kon jou van my af weg gevat het of seer gemaak het nie.
My bederfde dogtertjie, ek mis jou klaar so onbeskryflik baie. Daar is nie genoeg woorde om dit te kan beskryf nie. Jou spasie langs my op die bed is nou leeg en koud.
Jy sal nooit werklik vergaan vir my nie my skattie. Die herinneringe wat ons al saam gehad het sal vir ewig by my bly. Ek wens net die lewe het jou nog ‘n klein rukkie langer vir my gespaar omdat daar nog soveel goedjies was wat ek saam jou wou doen.
Ek weet darm jou siel is nou veilig en hy is nou vry. Daar is niks wat jou nog verder kan seermaak nie my skattie want nou is jy op die beste plek.
Tot ons weer mekaar vind in die hemel my dogtertjie, dan sal ek die een wees wat na jou toe aangehardloop kom met oneindigbare liefde en opgewondenheid.
Ek sal vir altyd en ewig lief wees vir jou en daar sal nooit enige iets of iemand anders wees wat jou plek sal kan vat nie, want jy was dalk ‘n klein hondjie gewees maar jy het die grootste hart gehad.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort