Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
TEDDY VAN DER MERWE
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN TEDDY
6 Mei 2017 – 14 Mei 2026
Hoe sê mens totsiens vir ’n hondjie wat nie net ’n troeteldier was nie, maar jou hele wêreld?
Teddy was ons hart, ons skaduwee, ons troos op moeilike dae en ons grootste vreugde op goeie dae. Hy het ’n manier gehad om liefde te gee sonder woorde. Met sy teenwoordigheid, sy sagte oë en sy lojale hart. Hy was ’n ware warrior tot die einde. Sterk, vreesloos en ongelooflik dapper. Selfs toe sy lyfie moeg geword het, het hy steeds aangehou veg, steeds liefde gegee en steeds sy stertjie gewaai. Dit is die klein goedjies wat nou die seerste maak, die stilte waar sy voetjies altyd geloop het, die leë plekkie waar hy geslaap het, die afwesigheid van daardie liefde wat so groot was dat dit ons hele huis gevul het. Coco verlang jou alklaar so baie.
Die huis gaan nie dieselfde wees sonder jou nie. Tiekietop, ons is dankbaar vir elke oomblik, elke hug en kisses en elke herinnering wat jy vir ons gegee het. Ons harte is stukkend, maar ons sal jou vir altyd dra in alles wat ons doen. Geniet nou die groen velde anderkant die reënboogbrug saam met Buksie en Cody. Hardloop weer sonder pyn, vang al die kediste wat jy kan kry en eet al die spaghetti waarvoor jou hart lus is.
Rus sag, ons mooiste seuntjie. Dankie dat jy ons gekies het. Jy sal altyd ons baba wees en ons gaan jou vir altyd en altyd mis.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort