Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

REX

Message

REX – 03/04/2005 – 11/07/2018

Ons liewe Rex is oorlede Woensdag, 11 Julie 2018. Ons het jou as puppy gekry en vir 12 jaar was jy deel van ons lewens. Jou pappa Sparks is ʼn maand voor jou oorlede. Min het ons geweet dat ons jou ook ʼn maand later sou verloor. Dit was so onverwags, ʼn groot skok. Ons harte is rou, seer en stukkend. Ons lewens sal nooit weer dieselfde wees nie. Ons mis ons Seuntjie, ons ou Bulletjie, Boetietjie, Beavervoetjies, Stompie, Wikkelgat, om maar  ʼn paar van jou bynaampies op te noem. Daar was net een van jou, met al jou streke, stoutighede en lawwighede. Soos die toys speel wat jy eers in jou middeljare mee begin het. Die kar ry saam met pappa wat jy op jou ou dag begin het en so geniet het. Hoe jy altyd jou maaitjies sou tart om hulle te kry om jou te jaag, dit was jou ding. Die bure se honde-kinders wat jy altyd by die mure geterg het. Hoe daai stompie van jou buite beheer gewikkel het vir ʼn treat. Jou grom-grom as ons met jou gespeel het, dit was jou manier. Ons mis alles van jou, jou bedjie is leeg, die huis is leeg. Geen voetjies meer wat deur die huis trippel nie, geen voetjies meer wat in die groot erf hardloop nie. Jou herinneringe is orals in en om die huis. Jy was ons laaste honde-kind oor, en nou is jy ook weg. Jy is nou saam met jou maaitjies wat jy so verskriklik baie gemis het, Sparks, Bubbles en Spike. Die ‘gang’ van van 4 soos ons julle genoem het, is nou weer almal saam. Jy is nou ook saam met al die ander maaitjies wat lank voor jou heen gegaan het, Pokkel, Terrie, Bekkie en Pikkie. Julle almal is nou in die Hemel by Liewe Jesus.

Ons mis jou so oneindig baie. Dankie vir alles Bulletjie, Boetie.  Ons is lief vir jou en sal jou nooit ooit vergeet nie. Tot ons mekaar weer sien.

Liefde, Mamma, Pappa, Kiekie, Noodles xxxxxxx

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za