Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

COPPER VAN DER ELST

September 2026

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN COPPER

September 2026

 

 

My wonderlike Copper seuntjie,

Copper, jy was die pragtigste bruin poedel wat ek al ooit gesien het! Ek dink baie sal met my saamstem! Op eenjaar en 3 maande oud het ons nooit beplan of gedink om jou te hê nie, maar jy het vir ons gekies toe ons jou sussie Bella (swart poedel) gaan uitkies het in Klerksdorp. Saam het jy toe met ons gekom, onbepland, en Rover en jy het saam die manlike honde orde tuis gedeel tot Rover ons ook onverwags gegroet het.

Baie, ja vreeslik baie diep het jy in ons harte ingekruip en ook alle mense wat oor jou pad gekom het: ons 4 mense kinders met hulle families, ander familie & vriende, die Kleingroep, Daleen wat jou so mooi en met liefde versorg en opgepas het, jou honde-ouma Marie, ens ens. Jy was die mees besonderste hondeseuntjie nog ooit en Bella se beste maatjie.

Die vakansies by Seepraal het julle reisende honde gemaak, duisende kilometers ver op ons skote geslaap in die kar, die talle stappies langs die strand was totaal en al onvergeetlik en sal nooit weer dieselfde wees nie, die jaag van seevoëls was besonders, uniek en groot pret, en die bal by Sussie afvat of net die groot stoutwees as jy losgemaak is en al wat ‘n hengelaar is, besoek. Daarby stokdoof as ons jou terugroep!! Stap het jy gestap, dapper, al was dit ver en jy waarskynlik baie moeg. Water langs die strand gedrink en teruggestaan vir Sussie wat altyd eerste dors was en ons so ingelig het!

Altyd was jy daar saam met Sussie as ek saans tuiskom nadat jy en Sussie Bella die bure se honde vlugtig en luidrugtig gegroet het, en vandag sal dit vir die eerste keer so anders en hartseer wees!

Jou assies sal ons eersdaags saam met Leila op die strand daar in Jefffreys Baai gaan strooi.

Rus in groot vrede waar jy nou is na 11 maande se moeilike stryd op Aarde, waarskynlik saam met Tabby, Rover, Snuffels, Leila en miskien, en ja, hopenlik sien ons mekaar eendag weer! Ons almal gaan jou vreeslik, ja vreeslik baie mis!

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za