Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
JETT VAN DEN BERG
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN JETT
6 Julie 2011 – 6 Desember 2025
Jett
Ons liewe Jettie of Klongie, partymaal Paddaman. Hoe kort was jou tydjie nie saam met ons nie? Drie en n half jaar het in n oogwink verby gevlieg. Ek het baie keer gewens ons Klongie het sy hele lewe by ons gebly.
Vanaf die oomblik toe jy agter my op my stoel gespring en bly sit het, die dag toe ek jou, by jou vorige huis gaan haal het, tot ek jou moes vat om jou van lyding te weerhou was jy net n vreugde en n Paddaman wat ons met n oorvloed liefde begiet het. Jettie wanneer ek aan jou dink sien ek net n klein man wat altyd blymoedig was, elke oomblik geniet het en almal met liefde versmoor het. Vir jou was alles net lekker en n vreugde. Selfs toe jy doof en blind geword het was dit jou gunstelling om saam met Pa en jou honde broers en susters te gaan ry en tweede plek was om saam te loop. Hoe het ons nie gelag, toe die jong seun by ons honde skool jou leiband laat val het en ou oom Jettie op loop gegaan het. Die jong kranige Ruby speler moes uithaal om jou te vang.
Ek het meningmaal gese ek is seker dat jy baie moontlik vinninger hardloop as boet Happy en dat jy baie goed sou gedoen het as jy kompetisies kon doen.
Ons ou Klongie nou is jy weg en jou plekkie is leeg. Ek weet jy is nou op n baie better plek en by jou broer Happy en die ander broers, susters en Tikkie, ons bok.
Spunki, Debbie en ek mis en verlang na jou. Rus mooi en sag ons ou Jettie tot ons mekaar weer sien.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort