Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MATTEWIS UYS
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MATTEWIS
1 September 2010 – 12 Januarie 2022
Mattewissie, Toffie, Toffels, Parraboud (wanneer jy platgetrek met lang bene weerskante oor die rusbankleuning slaap).
Ons mis jou praat-miaautjies wanneer jy ‘demand’ om opgetel en rondgedra te word met jou kop al stampend en skuurend teen ons koppe en met gepaardgaande purr-geluide van lekkerkry.
Ons sien jou al grawende met lang bene voor jou waterbak (tipies Maine Coon) voor jy by die fonteintjie begin drink.
Ons mis jou geknie op jou gunsteling ‘bersie, stukkie van hom vasgeklem tussen jou tande, al spinnende tot jy gaan lê en wag dat ons jou toegooi. Dan draai jy behaaglik op jou sy en kort voor lank snork jy in droomland met voetjies wat af en toe beweeg as jy lekker droom.
Geen koerant, tydskrif of dokument was veilig as jy jou daarop gaan neervly nie- kort voor lank word dit aan repe geskeur voordat jy net daar aan die slaap raak. Jou gunsteling lêplekkie op die stoep in die son- kompleet met lang bene voor jou uitgestrek net soos die leeu op die vuurhoutjieboksie- is leeg.
Ons sal jou nooit vergeet nie ons mooiste, slimste katjie.
N.S. : Moenie vir Bella te veel pla nie- sy gaan jou ń vet klap gee…
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort