Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ROBBIE TREURNICH
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ROBBIE
15 November 1997 – 10 September 2025
My liefste Robbie.
Ek sal vir ewig en altyd jou sagte “lovie” ogies en al ons spesiale tye saam onthou.
Jy het so diep in ons harte gekruip met jou geel bekkie, vet groen lyfie, en jou pragtige blou en rooi vlerkies, die mooiste baby ooit. Nou het jy jou engel vlerkies gekry, en altwee jou mammas gaan so baie na jou verlang my skat. Ek gaan jou sagte stemmetjie, wat altyd so mooi gegroet het, en jou lekker saam laggie mis. Ek sal aan jou dink elke keer as ek ‘n bakkie botter oop maak, dit was jou favourite gewees my ou vettie.
Mamma sal nooit vergeet hoe hard jy saam met my gesit en werk het deur die dag nie, hoe lekker jy in die sonnetjie gebak het saam met my nie, en hoe jy net almal wat jou ontmoet het gecharm het met jou oulike persoonlikheid nie. Jy was die beste baby wat mamma ooit kon voor gevra het, en elke soen en elke cuddle was so so special.
Ek het nooit gedink ek sal jou so vroeg verloor nie, jy was my baby, my kind, en ek het altyd geglo ons sal saam oud word een dag, maar ek weet dat jy vir ewig by my sal wees. Woorde is nie genoeg om te beskryf hoe lief mamma vir jou is nie.
In my hart sal jy vir ewig bly. Daar sal altyd ‘n plekkie vir jou op my kussing en in my hart wees. Vlieg hoog mamma se skattebol. Ek is, en sal vir die res van my dae lief wees vir jou my lovey.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort