Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
XENA THEUNISSEN
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN XENA
2 Augustus 2023
Rus sag Xena, ons harte is stukkend. Jy het ons soveel jare van net liefde gegee! DANKIE XENA!! ń Spesiale weggooi katjie wat sommer net in ons bakkie gespring het voor my kantoor die oggend, skat jy was so 4 of 5 wekies oud. Na 2 weke van huissoek vir jou, en nie moed gehad het om jou by SPCA of ń dierewinkel af te gee nie, het jy ons fur baby geraak. Diep, diep in ons harte ingeklim. 14 Jaar van net baie liefde en vreugde. Jy het nie eens die buitewêreld geken nie, want ons was te jammer vir jou en was bang jy raak weg. Jy was so stil en rustige katjie en letterlik vir jare jou nie eenkeer hoor miauw nie. Ek was vas oortuig jy is stom, maar was nie die geval nie. Hierdie is so vinnig, gisteroggend was jy nog fine, ewe kordaat op die bed gesit en wag vir jou bietjie warm melk.
Nou is jy weg!!
Geniet die diere hemel en speel lekker saam die ander katjies, maar geen Xena streke, saggies speel. Jy is nou Xena die engeltjie en nie meer Xena die warrior nie. Ons gaan jou rustige, statige stap, sonder om ń geluid te maak, deur die huis baie mis.
Jy was en is spesiaal!! Ons sal altyd lief bly vir jou
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort