Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

CHOCOLATE SWART-VAN ZYL

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN CHOCOLATE

6 Oktober 2023

 

Ons liefste en mooiste Chocolate.

Jy het op die regte tyd na ons toe gekom. Jy, ‘n weggooi hondjie het wonde kom genees wat geen mens ooit sou kon reg kry nie. Jy het in die aande agter in ons rug in gekruip, en ons dag en nag bewaar. Jy het dit reg gekry om ons almal moeg te speel. Jy het baie gekeer uit gehardloop dan moes ons jou gaan haal het. Ag tog was dit so lekker om saam jou te speel. Almal was altyd op die uitkyk, en net een skreeu van “julle Chockie is buite” het almal laat uit hardloop.

Jy het dit so geniet om orals saam te ry met die venster oop en jou koppie uit die venster uit, jy het die wind so geniet, het altyd met jou mond oop uit die venster uit gekyk. Ons almal se harte is so verskriklik seer en rou, maar ons weet dat jy jou doel op aarde bereik het en ons almal se leë plekkies in ons harte vol gemaak het. Jy was na Pa Hennie se heengaan, ons trooster en ons sagte, liefdevolle lyfie wat ons warm gehou het in die nag. Dit was n baie kort tydperk wat jy vir ons geleen was, maar jy het sulke groot impak in ons lewens gemaak jy was so ongelooflik.

Ons weet jy is nou by Pa Hennie in die hemel. Ons gaan jou vreeslik baie verlang klein Chockie. Nie een van ons gaan ooit weer sjokolades kan eet sonder om aan jou te dink nie. Sê groete vir pa Hennie van ons almal af. Ons sal jou vir altyd onhou in ons harte. Dankie vir al die gelukkige oomblikke en die pret wat jy in ons lewe gebring het. Ons is so verskriklik lief vir jou Chocolate.

Liefde: van al die Talitatjies.

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za