Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ROXY SWART
Message
IN HERINNERING AAN ROXY
Jy was vir ‘n kort tydjie aan ons geleen.
Jy is as ‘n volwassene in ‘n huis opgeneem vol liefde en jy is soos een van die kinders hanteer.
Jy het vinnig aangepas om vir die eerste keer in ‘n huis te kon slaap.
Jy het jou eie bedjie gehad en was baie beskermend daaroor.
Jy het elke beweging van my met valk ogies dopgehou.
Nooit gedink jy sou so diep in my hart kruip nie.
Ek kon sien hoe lief jy vir my was. Jou ogies het boekdele gespreek.
Jy het alles waardeer wat ek vir jou gedoen het.
Ek mis jou plekkie langs my op die bank.
Ek mis jou ogies wat my dop hou as ek iets eet en jy vir ‘n happie vra elke keer.
Jou plekkie in my bed is ook leeg.
Ek mis jou neusie wat my altyd teen die arm druk as jy gevryf wil word.
Ek mis jou groet elke keer as ek by die deur instap.
Jou stertjie het altyd gewaai as jy my sien.
Jy het my nooit alleen gelaat nie, jy was altyd aan my sy.
Ek is dankbaar vir die tydjie wat ek jou gehad het.
Wens net dit kon langer wees, maar jou ouderdom het teen jou getel.
Ek mis die waardering as ek jou in die motor laai en jou laat saamry.
Dit was elke keer ‘n belewenis om te sien hoe jy dit geniet.
Een en ‘n half jaar wat ek jou gehad het, was hopeloos te kort, maar dit het soos ‘n leeftyd gevoel.
Mag jy saggies rus en weet dat ons almal jou baie lief gehad het.
Jy het ons baie onverwags verlaat sonder dat enigiemand besef het dat daar fout was.
Ek sal altyd lief wees vir jou.
Pappa (Danie Swart)
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort