Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ZOEY
Message
My ou Zoey
Nou moet ek my finale groet aan jou skryf. Hoe groet jy die een wat jou net soveel gered het soos jy haar?
Jy was oud en so siek. Jou lyfie moeg. Ek het vir jou gese jy kan maar gaan rus, dat ek nie vir jou sal kwaad wees nie. Jy het vir my gewys dat dit tyd is. Ek het jou gevat en jy het jou laaste asem in my hand gegee. En ek is bly, nie dat jy weg is nie, maar bly dat jy weer gesond en sonder pyn is. Bly dat jy vir tien jaar liefde geken het. My hart is seer, maar vir jou was dit die regte ding om te doen.
Ek gaan jou so baie mis. Jou saam my op die bed le vir ‘n slapie. Hoe jy so kwaai met die ander was. Jou geraas. Selfs die sukkel met jou pille en op jou af dae.
Jou plek is al klaar leeg, ek kyk gereeld waar jy altyd gele het, maar sien jou nie meer daar nie. Ek mis hoe jy altyd teen my kom skuur het. Jou stertjie het altyd geswaai as jy my sien. Hoe jy my sou jaag en byt om jou kos te gee. Ek mis selfs om te se “ek gaan nou vir jou kos gee”. Hoe jy alles na jou bed toe gedra het. As ek my skoene soek was dit die eerste plek waar ek gaan kyk het.
Ek het so baie herhinneringe van jou. Ek sal dit koester en in my hart bere. Tyd staan nie stil nie, elke dag gaan die hartseer minder raak. Jy was baie spesiaal vir my.
Ek is bly ek kon jou ‘n huis vol liefde gee. Jou lewe voor dit was swaar en wreed. Ek het gesien hoe jy verander en weer vertroue in mense kry. ‘n Bang en weerlose hondjie wat verander het in Zoey.
Zoey, dit se alles vir my…
Weet dat almal jou gaan mis en lief het.
Jou plekkie in my hart sal altyd daar wees.
Gaan soek vir Maverick en Trixie, en wag saam met hulle vir my.
Baie liefde altyd.
En soos my laaste woorde aan jou was “Nou kan jy rus ou vrou”…
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort