Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

MAVERICK

In Herinnering van Maverick 14 November 2000 – 15 Julie 2015

Message

 

 

Ou Mavs…

Ek is so jammer dat jy op so manier moes gaan. Weet dat jy nie alleen was nie en dat ons gedoen het wat ons gedink die beste vir jou is.

Jou plek is leeg en jou stem stil, die huis is nie dieselfde nie… Ek soek jou op al die gewone plekke; ek soek jou as ek by die huis kom, jy was altyd so bly om ons te sien en het eerste kom groet. Ek soek jou in die oggende as ek moet ry, ek mis jou langs my bed in die aande, waar jy gesit en wag het vir jou kos en as ek te stadig na jou sin was hoe jy geblaf het. Ek mis selfs hoe jy gebedel het en hoe ek moes raas omdat jy net vleis wil eet, en dan die wat ek vir jou gee nooit genoeg was nie.

Die ander mis jou ook, hulle soek jou orals.

Ek het nie gedink ek kan jou so baie mis nie. Daar is ‘n groot leemte in my hart. Ek kyk na jou foto’s en koester die herhinneringe, soos hoe jy nog die naweek by my onder die komberse gele het.

Ons is stukkend. Jy was so geliefd. Ons sal jou altyd onthou.

Rus sag Oupie, ons sal mekaar eendag weer sien, tot dan bly jy in my hart.

Ek is so lief vir jou en sal jou nooit vergeet nie.

 

 

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za