Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
jENNY SWANEPOEL
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN JENNY
7 Februarie 2024
My baba Jen, ek weet nie regtig hoe ek nou veronderstel is om sonder jou te funksioneer nie? Hoe moet ek gewoond raak aan n leë bed? Hoe moet ek laat aande huis toe kom sonder jou wat my inwag? Hoe moet ek bestaan sonder jy wat my soos n stertjie ooral heen volg?
Ek weet die Here het jou net vir my geleën, maar ek het nog tyd nodig gehad. Ek is dankbaar vir elke oomblik wat ek die voorreg gehad het om jou lief te hê en elke oomblik wat jy my onvoorwaarlik lief gehad het.
Jy het soveel vreugde in my lewe gebring. Jy was die beste deel van my dae. Jy het my so baie laat lag en soveel trane al op gelek, jy was my lig. Jy het ons familie heel gemaak met jou energieke lyfie en stertjie wat altyd in fast-forward gewaai het. Jy los SO n groot leemte agter.
My hart is so stukkend, maar ek weet jy jubel en juig daar bo in die hemel by Jesus se voete.
Ek is lief vir jou met my ALLES.
Ek gaan jou verewig mis.
Dankie vir elke oomblik my Jenny. ❤️
Rus sag my baby.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort