Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

MICKEY STRYDOM

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MICKEY

31 Desember 2014 – 6 Maart 2025

My liefste meisiekind Mickey muis… Lielie

As ek geweet het vandag was jou laaste dag, het ek daardie oggend nog bietjie langer vas gehou.

As ek geweet het vandag was jou laaste dag, het ek jou nog n ekstra soentjie gegee.

As ek geweet het vandag is jou laaste dag, het ek jou bordjie kos met net nog meer liefde voorberei.

As ek geweet het vandag is jou laaste dag , het ek gisteraand daardie droe worsie vir jou gegee wat jy uitgesnuffel het en so mooi voor gevra het.

As ek geweet het vandag is jou laaste dag, het ek saam jou die hele nag op die gras bly sit en vir die hemel bly staar, bly wonder waarvoor jy so opstaar met jou blinde ogies…

As ek geweet het vandag is jou laaste dag…. Die dag wat ek so gevrees het wat aangebreek het, het ek al my tyd en liefde net aan jou gegee.

Hel ons mis jou Lielie, die trane wil nie ophou vloei, die huis is leeg sonder jou, jou bedjie is steeds op sy plek, maar sonder jou…. As ek net geweet het…

Daar is dinge wat net ons sal verstaan, en dankie… Jy het my die moed gegee om elke dag op te staan, aan te hou en terug te veg net soos jy, my kleine insperasie…

Ons moet jou lyfie dalk nou groet, maar ons liefde en herinneringe aan jou, sal altyd in ons harte klou

Love you forever my kind

Jou gesinnetjie

Jacobie  , Maverick jou “man” en jou liefste kind Beertjie

&

Hansie Robinson wat jy ook vinnig om jou pinkie gedraai het, jy hom elke middag met n groot gejuig die huis ingewag, hy was so beskermend, vol liefde en omgee vir jou… Direk as sy eie beskou…

Rus sag ons liefste Lielie…

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za