Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

PENNI STOLS

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN PENNI

23 Desember 2010 – 23 Januarie 2023

 

 

 

 

Ons liefste liefste klein Penni..

Ons harte is stukkend.

In Julie 2021 het jy siek geword. “Chronic pleural effussion in chest cavity”. Ten spyte van al die toetse (CT Scan; Pericardectomy en biopsies ens. ens.) wat gedoen was kon ons nie uitvind wat die vog veroorsaak nie… Jy was vir so lank dapper, ‘n regte vegtertjie – en vir 19 maande het ons die pad met jou gestap… maar die 19 maande se kortisoon en medikasie, en 19 maande se elke 3 tot 4 weke die vog van jou borskassie dreineer het sy tol ge-eis… Jou lyfie was broos en moeg en na jou beroerte gister moes ons die hartseer besluit neem.

Ons sê dankie vir 12 jaar se liefde en vreugde wat jy vir ons gegee het. Jy was DIE SPESIAALSTE klein worshondjie, tonne persoonlikheid, só parmantig – baie braaf… altyd gedink jy is baie groter as wat jy regtig is… bang vir absoluut niks (net as jy veearts toe moes gaan…). Maar terselftertyd ook so sag …wil jou geliefdes beskerm; elke kleinkind wat gebore is het jy gedink is jou baba en het jy elkeen soos goud opgepas.

Jy los so ‘n groot leemte en ons almal gaan jou so verskriklik baie mis… Jou ousus Tiki gaan jou verskriklik mis… (al het jy altyd baas gespeel oor haar … én oor ons). Ons gaan alles van jou mis… van die opstaan elke nag tot die aanhoudende gevra/ blaf vir biltong en aandag.

Ons sal jou nooit vergeet nie en jou altyd met liefde onthou. Jy was so lank deel van ons lewens en ons het die mooiste herinneringe … Jou 12 jaar saam met ons was so mooi.  Jy het ‘n oorvloed liefde by almal van ons gekry en jy is vreeslik baie bederf… jy het elke soentjie en drukkie verdien.

Ons huis sal net nooit weer weer dieselfde wees sonder jou nie. Jou plekkie is leeg… vir altyd.

Rus sag ons liefste ou Penni

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za