Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
DAISY STIPP
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN DAISY
8 Maart 2023

Ou Dais, jou laaste dag saam met ons, was my woorde, dat ses jaar ewe skielik só kort gevoel het… Die dag toe jy in ons lewens opgedaag het, was jy stukkend, alleen en sou jy heel waarskynlik nie die volgende dag gesien het nie. Jou tande was afgeskop en jou lyfie was net been, maar jou hart en karakter van daardie dag af was, net liefde. Jy het nooit baklei of geblaf nie, die mense wat jou gebreek het, het dit ook seker uit jou probeer haal…
Ses jaar later en jy het uiteindelik jou stem gevind.
Ons verwelkom as ons die aand tuis kom met jou tjank blaf. Heel voor in die koor…
Toe raak dit weer stil maar jou stertjie het steeds moediglik gewaai. Jou drukkies het opgehou want jou lyfie was te seer om dit te doen, maar jou smile het nog altyd daar gebly. Deur die pyn het jy nog altyd daai Daisy smile gegee wat net jy kon, wat net liefde, dankbaarheid en “dis okay” gestraal het.
Dais jy het baklei om by ons te bly so hard soos wat ons probeer het om jou by ons net so bietjie langer te hou. In jou stilte het jy ‘n baie groter impak gemaak as wat ons almal besef het, en ons mis jou. Jou hokkie wat jy self gekies het as joune, staan leeg en elke aand moet ‘n mens jouself herhinner om een minder bord uit te haal vir aand ete.
Moses roep jou aanmekaar. Hy mis jou ook.
Jy het ons kom help heel maak soos wat ons jou gehelp het. Ons mis jou Dais, tot eendag weer. Weet dat in ons wêreld was ons bevoorreg om Daisy, nie net ‘n hond wat langs die pad was nie, maar ons Daisy te kon leer ken.
Slaap sag Dais, tot weersiens.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort