Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

RAMMY SNYMAN

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN RAMMY

26 Januarie 2014 – 2 Februarie 2026

“Net duskant van die hemel is ‘n plek genaamd die Reënboogbrug.

Wanneer ‘n troeteldier wat vreeslik geheg was aan iemand in hierdie lewe, sy laaste asem uitblaas, gaan daardie dier na die Reënboogbrug.  Daar is heuwels & weivelde vir al ons spesiale vriende sodat hulle saam kan hardloop & speel.  Daar is meer as genoeg kos, water & sonskyn, & ons vriende is warm & gemaklik daar.  Die diere is gelukkig & tevrede, behalwe vir een klein dingetjie; elke dier mis iemand wat baie spesiaal vir hulle was, wat moes agterby.

Hulle hardloop & speel almal saam, maar die dag kom dat een skielik stop & in die verte in kyk.  Sy helder oë skyn intens.  Skielik begin hy van die groep af weg hardloop, hy vlieg oor die groen gras, sy bene dra hom al vinniger & vinniger.

Jy is raakgesien, & wanneer jy & jou spesiale maat uiteindelik groet, klou julle saam in vreugdevolle hereniging om nooit weer geskei te word nie.  Die gelukkige soene reën neer op jou gesig; jou hande streel weer sag oor sy geliefde kop, & jy kyk weer diep in die vertrouende oë van jou hond, so lank weg uit jou lewe, maar nooit uit jou hart nie.

Dan stap julle saam oor Reënboogbrug…”

My hart is seer & ek mis jou so ongelooflik baie.  Jy was my beste maatjie vir soveel jaar.  Ons band was baie spesiaal.  ‘n Band wat nooit ooit gebreek kan word nie.  Jy was die grootste geskenk & daarvoor sal ek jou altyd onthou.  Dankie vir al die pret & plesier wat ons kon deel.  Baie liefde!

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za