Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

CHINO SNYMAN

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN CHINO

26 Oktober 2025

Liefste Chino, Chieni-Wienie, Chieens,

Verlede Sondag was ‘n “terrible” dag.. en het gevoel soos absolute nag..
Om die “call” te moes maak sodat jy nie verder moet ly nie…
Vir die laaste paar maande, besef ek nou, het jy jou “pose” gehou,
net so dat ek soms wonder, maar dat ek nie regtig kon sien dat iets groots eintlik fout is nie…
Hemangiosarkoma het jou van ons kom steel..
Ek onthou nog die dag 9 jaar terug (Mei 2016), toe ons gesin in die koffieshop moes besluit of jy “Pepper” of “Chino” moes wees… Cappuccino al a Chino was dit helaas!
Verskeie kere het ek gedink dat dit eerder “China of te wel Tjina” moes wees, omdat ‘n groot deel van die samelewing jou verkeerdelik as ‘n reun aangesien het. Maar ek het opgehou om hul te korregeer, want wat maak dit saak? Vir my was jy Chino en ons vierde dogtertjie in die huis.
Ons mis jou waar jy altyd so naby aan ons wou wees, by een van ons in die huis… was jy tuis.
Jy was dikwels my skaduwee Chino
Ek mis jou.. waar jy op die badkamermatjie lê as ek stort
Ek mis jou waar jy buite my kantoorvenster sit as ek pasiënte sien
Ek mis jou wat agter my stoel lê in my kantoor wanneer ek laataande werk,
Ek mis jou waar jy met jou voorpote aan my stoel kom krap, dan met hul op my skoot spring en op ‘n mense-drukkie aandring
Ek mis sowaar om vir jou die deur sekerlik 10x per dag oop te maak
soos amper of jy kon praat, kon ek presies weet is dit dors, honger of “kamerverlaat”
Ek mis jou waar jy langs my bed of op jou bedjie in ons kamer snoesig slaap
Franzé se bed was nog altyd jou 2de bed, of te wel jou favorite bed hoeveel ure het jy daarop spandeer? Daaraan was net geen keer.. en jy kon dit soms lekker vuilsmeer!
Ons mis jou wat by ons lê as ons TV kyk of by een van die kinders as hul leer.
Fritz gaan jou mis by sy biltongmasjien, want as ‘n biltongtjie “perongeluk” val, was jy altyd “keen”
Ons mis jou as ‘n kossie van die tafel val, want jy was ons staatmaker stofsuiertjie..
Ons mis jou pootjies wat oor die houtvloer aankom..En so kan ons aan en aan en aangaan…
Ons mis jou…
Die 3 Snymeisies het voor jou en saam met jou groot geword, 9 jaar het gevlieg en was te kort!
Chino jy was ons BESTE este hond, ons sal jou nooit vergeet nie…

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za