Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

KYLIE

Message

Aan Kylie:

Vandag groet ek die mooiste klein dingetjie wat ek nog ooit tee gekom het.

My liefste Kylie, jy was my sielsgenoot en het so groot verskil in almal se lewe gemaak, sonder om ‘n woord te sê. Jou ogies en jou hartjie was jou mamma se gunsteling. Jou liefde, verstaan en veg gees was iets wat niemand nog ooit gesien het nie.

Dankie vir ‘n jaar en ‘n half se veg en baklei teen elke siekte, elke teenstrydigheid en alles oorkom wat jou pad gekruis het. Jy is die sterkste klein champ en jy was ‘n engeltjie op aarde vir ons geleen.

Dankie liewe Vader vir elke mooi oomblik saam met haar en haar krag om so te veg. Dankie dat U die besluit geneem het en haar hartjie laat staan het, want U het geweet ek kan nie daai besluit neem nie. Dankie vir elke geleende oomblik.
Dankie aan almal wat so hard saam met ons geveg het en nooit moed verloor het nie.

My liefste Kylie, jy was ‘n voorbeeld vir soveel, ek gaan jou in elke hoek van die huis mis, jou reuk en jou klein goedjies wat eintlik so baie was. Ek gaan jou warm ontvangs die heel meeste mis as ek laat of vroeg by die huis kom of paar dae op toer was. Jy is die liefde van my lewe en daar is ‘n leemte in my hart wat nooit gevul sal word nie. Jy sal altyd in my hart en gedagtes wees. Jou moed sal ek altyd bewonder. Vir jou my liefste kind, sê ek die grootste dankie. Jy is ‘n engel gestuur vir ons. Dankie dat jy on voorwaardelik lief gehad het, en my gewys het wat dit is om iemand so lief te hê.
Jou plekkie is leeg. Ons sal jou altyd onthou.

Ek is so lief vir jou en jou ogies en hartjie is jou mamma se gunsteling.

Dankie my klein champ, ek het jou so so so bitterlik ontsaglik lief.

 

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za