Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
RAYA SMITH
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN RAYA
27 Mei 2025
My liewe Raya,
Op 28 November 2020 het Liewe Jesus vir my die kosbaarste geskenk gestuur – vir jou. Ek het vir jou gebid lank voordat jy gebore is. Liewe Jesus het jou fyn en vol liefde aanmekaar geweef, net vir my. Daardie dag was een van die mooiste dae van my lewe. Ek was nog nooit so gelukkig soos wanneer ek tyd saam met jou kon spandeer nie.
Jy het daarvan gehou om te speel, televisie te kyk, en selfs om my te “help” om die bed op te maak — al was dit eintlik om in die lakens te speel. Jy het my gehelp om kassies aan mekaar te sit — of eerder in die boks waarin dit gekom het te speel — en jy het saam met my plante geplant, alhoewel jy meestal die grond uit die pot gegrawe het… en natuurlik al die catnip in een sitting opgeëet het, wat ek spesiaal vir jou geplant het. DANKIE ❤️
Dankie dat jy altyd reg was om cat naps saam my te vat, dat jy elke winteraand by my kom hitte soek het.
Jy was altyd reg vir ‘n stappie in die erf — of dit nou saam met my, jou pa, jou oom of jou ouma was. Jy was vol nuuskierigheid en het elke dingetjie met soveel lewenslus en opgewondenheid ontdek.
Baie dankie vir die mooiste vier jaar van my lewe.
Dit was net vier jaar, maar ons prys die Here vir ‘n vol en ryk lewe saam met jou. Ek glo nie baie katte kan sê hulle het die Kaap al ’n paar keer getoer of op naweekwegbreke saam met hulle ouers gegaan nie.
Dankie, my engelkind,
dat jy my lewe vir altyd aangeraak en verander het.
Wag vir my daar in die hemel, ek kom.
Die tyd het ons ingehaal, en vir dit is ek vreeslik jammer. Jy moes by ons troue gewees het, jy moes daar wees wanneer ons in ons eerste huis intrek, jy moes daar wees as ek en jou pa ons eerste mens-kind kry. Jy moes daar gewees het vir alles.
Ek is so jammer.
Ons dra jou in ons harte – elke dag.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort