Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
VARKIE SMIT
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN VARKIE
24 Oktober 2023
My Lieffste Varkie Lyfie…
Ai, woorde kan nie beskryf hoe seer ek voel omdat ek jou moes laat gaan het nie. Dit was moeilik, maar tog in my hart weet ek dit was die regte besluit vir jou. Ek wens jy kon langer hier gewees het, jy is net te skielik weg my Varkie Lyfie, maar ek gun die rus vir jou! Ek weet eendag gaan ek jou weer sien en vashou en soveel liefde gee!!!!
As ek aan jou dink, raak ek hartseer. Jy sal altyd in my gedagtes wees my ou Varkie! Ek sal al die goeie herinneringe vir altyd koester… daar is net goeie herinneringe van jou!!!
Dankie dat jy vir ons so baie geleer het. Vir 5 jaar en 7 maandjies was jy deel van ons en ek as jou varkie mamma mis jou so baie! Jou plekkie is leeg en ek mis die tydjies wat ons saam gehad het.
Jy het met jou kleine ou voetjies diep spoortjies in my hart getrap en jy het my hart gesteel van dag 1 af wat ek jou gekry het toe jy maar net 6 wekies oud was.
Ek mis alles van jou en jou cuddles, hoe jy altyd by my gelê het. Hoe oulik jy was en hoe jy gegapies het. Hoe oulik dit geklink het as jy jou kossies geeet het. Hoe jy geslapies het. Ek kon my altyd verkyk het aan jou.
Jy was net ‘n plesier vir ons en dit is ‘n groot voorreg om jou varkie mamma te kon wees. Jy het ons soveel vreugde gegee en my en jou varkie pappa se lewe het om jou gedraai…
My hart is in ‘n duisend stukkies omdat jy nie meer hier is nie, maar in my hart sal jy altyd wees. Rus nou saggies ons liewe Varkie en darem weet ek daar waar jy nou is het jy nie meer pyn nie. Ek is dankbaar omdat Liewe Jesus jou vir ons gegee het, en dat ons vir jou die beste lewe ooit kon gee! En dat Hy jou so lank vir ons gespaar het…
Lief jou altyd ons ou steek Lyfie!!! Xxx
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort