Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MECHA SMIT
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MECHA
6 November 2011 – 20 Januarie 2025
My eerste Boston Terrier. Ons eerste Boston.
My Junkmail-baba, wat kan ek sê? Wat is daar om te sê? Daar is nou net stilte. ‘n Hartseer stilte in Brosdoringstraat. Daar is nie meer twee groot oortjies en bruin oë wat deur die gordyne loer en wag vir my ma om van die werk af te kom nie.
Daar is nie meer die krap-krap aan jou hand wanneer jy ophou vryfies gee of nie aandag gee aan die tou wat sy by jou voete neergelê het nie.
Wie gaan nou aan tafel sit soos ‘n mens en wag vir ‘n krummeltjie? Wie gaan nou uitstorm met brawe blaf om die takkie wat geval het te laat weet wie baas is van die plaas waarop hy homself bevind?
Niemand.
Dit was jou werk. Dit was jou talente. Dit was.. Jy.
Genade is onbeskryflik. Nes die onvoorwaardelike liefde van ‘n vierpotige kind.
Met genade wens ek jou toe om saam met Max en Fifi en Bella weer te speel. Jy sal vir Snoepie ook daar ontmoet. Moenie laat haar groot pote jou intimideer nie, haar hart is nóg groter en jy moet haar sien spring!
Sien jou eendag weer vir lui middag slapie en toutrek sessie.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort