Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MARINDA SCHOONRAAD
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MARINDA
9 Desember 2022

Vir Marinda
Ek moes jou groet
Met ‘n onbeskryflike swaar gemoed.
Vandag was die moeilikste besluit
Ek gaan jou só mis,
veral as ek koffie drink het jy ge-moan vir ‘n stukkie beskuit.
Jy is nie meer daar om my by die hek te kom haal wanneer ek van die gym of dorp af kom nie.
Jy het altyd so opgewonde bly gelyk om my te sien. Ek het altyd geweet daar is een iemand wat my liefhet en nie kan wag om my te sien nie… en dit was jy… altyd jy !!!!
Jou stert geswaai en in die rondte jou eie pronkdansie spesiaal vir my gedoen.
Ek sou sê… spring soos ‘n perdjie en dan het jy met jou vet lyfie op en af gespring… ek sien jou nog so voor my…
Jou stem is stil wanneer ek in die oggende die ander honde groet.
Jy raak nie meer jaloers en kom stamp nie meer my been met jou snoet.
Jy kom roep my nie meer as ek te laat TV kyk om te kom slaap nie. Ek mis jou snork en jou naeltjies wat klik-klak op die houtvloer.
Wanneer ek ‘n biltong of droëworspakkie oopmaak is jy nie meer daar om in my oë te staar wetend jy kry ook altyd ‘n bederfie.
Jy was een van die beste dinge wat nog ooit met my in my lewe gebeur het
Jy was my Legend, my skaduwee, my Valcro, my Liquorice, my Yoda, my Darth Vader, ou Vroutjie.
Ek sal jou altyd in my hart saamdra, jou nooit vergeet nie.
Hoe sê ek dankie vir al jou onbaatsugtige liefde. Jy was so oud en tog het jy my opgepas en beskerm tot op jou laaste dag.
Forever in my ♥️. Rus lekker my Beaut! I’ll always miss you !!!!
Tonne drukkies
Jou companion
Matré
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort