Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
ZULU
IN HERINNERING AAN ZULU 5 Maart 2006 – 2 September 2017
Message
Aan ons geliefde Zulu, ons wit hond van Alldays wat so diep in ons harte geval het van dag een af.
Jy was die beste voorspeller van reen voordat daar nog `n wolkie in die lug was.
Jy was die dame van die erf wat gehou het van jou bederfies (al het jy dit soms met krokodilkake gehap) en jy kon met jou bruin oe tot binne in my siel in kyk.
Danksy jou het ons verlief geraak op Switserse herdershonde en kon ons hierdie lieflike ras beter leer ken en danksy jou is daar vyf ander gesinne wat verryk is deur klein wit bolle wol wat nou die mooiste honde ooit is.
Ons gaan jou so mis; daar is `n gat op die erf, ek soek jou in elke skaduwee se flikker om elke hoek en my hart val elke oggend as ek die kombuisdeur oopmaak en jy is nie daar nie.
Ek weet waar jy nou is, is daar geen geweerskote nie, dit reen nooit nie, daar is fillet vir ontbyt en biltong vir snoepies en dit lyk soos die veldjie en die plaas.
En jy sit voor langs Robert met jou poot op sy been, vir altyd.
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort