Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
TINKIE
Message
My dierbare swart draadspringertjie van die bure. Jare terug het jy elke oggend na my oorgespring. O, dit het hul woedend gemaak – maar keer was daar nie! Jy wou by my wees en ek was mal oor die springertjie-handjie-klap en glimlag bakkie klein “sloth” gesiggie wat jy was!
Jy was spesiaal. Kinders was mal oor jou as jy jou bekkie so oopmaak in ‘n smile, op jou agterbeentjies staan en ek sê: “Klap vir hul handtjies” en jy dan jou pootjies so teen mekaar “klap”. Almal het so van jou gehou oor jou “looks” en jy was ‘n aan die gang klein brakkie. My ander optel-kind, my dierbare Tinkie.
Jy’t so gesukkel laas winter, dit was vir jou so swaar. Die ogies half dof, nek en heupies seer. Ek het als probeer om die lewe in jou te hou. Elke dag het jy tjank, tjank gestap, jy’t gesukkel om op te staan of te gaan.
Nou’s jy en Dadda-Henk, Zavimbi en Lelik saam in die hemel en ek hoor Henk sê either: “Ag Tinkie so bly om jou te sien” of anders “Jy was veronderstel om voor my hier te wees.” Ma se Liefling-Tinkie, jy het nie meer seer, ek het jou als gegee wat ek kon my Baby. Hardloop nou in vrede en wees die swart “springertjie-handjie-klap, glimlag klein sloth brakkie wat jy was toe jy nog die klein hondtjie was!!! Rus nou in totale vrede my liefste klein deurmekaar Tinkie-brak.
Liefde vir altyd,
Mammie Stella, Sean, Angie en jou maatjie Freddy-hond
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort