Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
ROLO RAUTENBACH
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN ROLO
1 Augustus 2006 – 29 November 2021
Ons LIEFSTE Tattie, ons Rolie kat
Ons het jou so vinnig verloor aan die wrede siekte kanker. Jy het dit jou alles gegee om ń bietjie langer in ons lewens te wees, plesier en liefde vir ons te gee, en om afskeid te neem van ons. Jy was so vreeslik braaf gewees met die hart van ‘n leeu en krag van ‘n luiperd het jy in hierdie siek tyd als van jou vir ons gegee. Jy is ons klein fighter en ons so trots op jou.
Jy het oor die afgelope 15 jaar ons harte met oneindige liefde, vreugde en blydskap gevul dat daar nou ń BAIE GROOT leemte in ons lewens en harte is, wat die MIS van jou ondraagbaar maak.
Ons mis jou alles jou pragtige blou oog kat : jou middag slapies op die swembad muur, jou ” ek is ook hier” miauw in die aande terwyl ons oppie bed lê, en daarna jou cuddles bo op langs en tussen ons tot die volgende oggend uur en veral wanneer jy sssooo styf teen jou mamma lê en nie een van julle 2 wil opstaan innie oggend want julle cuddle te lekker saam. Ons mis jou in ons kaste en waar jy onder in jou mamma se skoene kas slaap, en elke oop kas of sak/tas wat jy ingekruip het met jou nuuskurige gesiggie. Ons mis dat ń toilet besoek vir ons nooit alleen kon wees nie en jy aan die deur gekrap het todat ons vir jou oopmaak en jy kom vry het met ons terwyl ons ons “besigheid” doen.
Pappa mis jou saam met hom gholf oefen innie tuin en teen sy bene vryf met jou stert wat om n been krul en nader hardloop waneer jy hom sien.
Mamma mis jou terwyl sy bad en jy seker maak sy verdink nie en sommer ń slukkie water dan ook vat. Wanneer jy so hard saam met mamma werk tot laat innie middag deur langs haar bo-op haar lessenaar te lê of op haar skoot te lê vir ure terwyl sy werk.
Ai ons kind, ons mis jou orals in en ommie huis, ons harte is leeg sonder jou, ons blou oog kind. Ons sal jou nooit vergeet nie, hierdie spesiale plekkies in ons harte is net vir jou gereserve ons pragtige blou oog kind. Ons celebrate jou lewe en wat jy vir ons beteken, vir altyd.
Gee baie iefies en cuddles vir ons mense innie hemel… Ouma Anna, Ouma Vera, Oom Leon, Tannie Nadia, jou ou sus Jackie en boet Babbeloo. Kyk mooi na hulle soos jy na ons gekyk het ons blou oog vierpoot kind, wees gelukkig en pyn vry saam hulle almal.
LIEF JOU VIR ALTYD EN EWIG!!❣
Jou mamma en pappa
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort