Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MITZI PRINSLOO
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MITZI
17 Oktober 2021 – 27 Augustus 2024
My liefste Mitzi Pop.
Hoe verwoord ek dit wat in my hart is? Die 8 ste Desember 2021 het jy in my lewe gekom. Op so’n spesiale manier, want jy het van die Here af gekom. Dit was ‘n moeilike tyd in my lewe, en jy het my hart weer kom heelmaak. Jy was net ‘n ou klein bolletjie wol. Ek was lief vir jou van die oomblik wat ek jou gesien het.
My liefde vir jou het elke dag net meer en meer geword, soveel so, dat ek vir niemand kan beskryf HOE lief ek vir jou was en steeds is nie. Dit was die moeilkste ding ooit om te doen, toe ek jou moes laat gaan.
My liefste dogtertjie, jy was my hele lewe. Jy was so uniek en spesiaal. Ons kon gesels, want jy het kliphard saam gepraat. Ek het so baie vir jou gelag my liefste sonstraaltjie. Ons kuiertjies in Dullstroom waar jy stroopsoet in my baadjie gesit het en ons winkel in en winkel uit gegaan het. Jou liefde vir ‘n groter bal, want jy het dit met jou skouertjie gerol. En jy was die kleinste fynste ou poppie. My liefie-kind, ek lê nagte wakker en verlang en dink aan jou. Daar is te veel om op te noem oor hoe hoe oulik en hoe spesiaal jy was.
Ek MIS jou en my hart is stukkend van verlange… so ‘n hopelose verlange my Mitsi-Pop. Al wat help is dat ek weet jy is pyn-vry en kan hardloop en speel.
Die tydjie wat jy aan my geleen was, was te kort. Jy sou Oktober 3 geword het. Al is my hart hoe baie seer, is ek so verskriklik dankbaar vir die tyd wat jy my lewe verryk het. Ek sal altyd en altyd lief wees vir jou. Jy sal altyd in my hart wees. Ek is baie baie baie lief vir jou my Skatjie, en dankie dat ek jou mamma kon wees.
Al my liefde tot ons weer mekaar sien my liefste pop.
Mamma
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort