Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
MOO PRETORIUS
Message
IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN MOO
27 Augustus 2006 – 14 Julie 2025
My Liefste Moo-Moo kind
Amper 20 jaar terug toe hulle my bel en vra of ek jou wil hê, het ek sonder huiwer in my kar geklim en jou gaan haal. Jy was net ‘n skrale 4 weke oud en bitter klein.
Min het ek geweet dat daardie klein lyfie ons lewens so gaan verander.
Jou eerste dag tuis en dis ook hoe jy jou naam gekry het, wit & swart, jy het vir my nes ‘n vrieskoei kalfie gelyk, en dis hoe “Moo” se lewensverhaal saam ons gesin begin het………
Wat ‘n avontuur was dit nie saam met jou nie!
Hoe ouer jy geword het het jou persoonlikheid gegroei en was grootter as ooit.
Al wat gekort het by jou was om te kon praat! Dankie tog dat dit nie gebeur het nie want anders het ons ore nogsteeds gehang! Jou lyf taal en spontane blaf as jy ons aandag wou he het opgemaak vir alles!
Die woorde “Wie wil ‘n koekie hê?” het jy so goed verstaan en kon nie wag om ons te wys waar dit gebere word nie.
Daar is soveel verhale wat ons kan vertel maar die beste is die herinneringe aan jou. Dit kan niemand van ons wegneem nie, daar is net teveel!
Jy word elke sekonde van die dag gemis en ons liefde vir jou word ook nie minder nie, in teen deel, dit groei by die dag!!!
Tot ons mekaar weer ontmoet my Otter kind
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort