Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
OU BASIE MAX
Message
IN HERINNERING AAN MAX
My eerste groot liefde…
Ai my seun, ek kan nie begin verduidelik hoe seer ons harte is nie…
Van die eerste dag wat ons jou gaan aan neem het, het jy ons hart gesteel. ‘n Mens besef nooit hoe lief jy vir ‘n dier is tot hierdie dag aanbreek nie. Die swaarste dag nog vir ons.
Jy was my waghond, my oogappel, my skoot hond, al was jy so groot jy kon nooit op my skoot pas nie maar het wel probeer, en belangrikste van alles… Jy was en sal altyd my beste maat wees.
Ek se vir jou Dankie vir die 11 jaar wat jy gegee het aan my. Dit was die grootste eer. Die trane wat jy getroos het, die liefde wat jy onvoorwaardelik gegee het en die lekker drukkies wat ons by jou kon kry as jy jou neus onder ons arms in kom druk het om ‘n vryf te kry.
Geen mooi woorde of gedigte sal kan beskryf hoe lief ons jou het nie. Ons sal altyd lief bly vir jou my seun.
Die groot ou Swart wolf, maar eintlik die kleinste en mooiste hart<3
Jou lyf was moeg en ons het lang praatjies hieroor gehad en ek hoop jy weet die keuse was gemaak omdat ek jou so ongelooflik lief het en laat jy uiteindelik by liewe Jesus se voete kan gaan le en waar daar net liefde is en waar jou sussie vir jou wag.
Ek hoop ek het jou trots gemaak. Ek hoop ek het vir jou genoeg liefde gegee en ek hoop laastens dat jy weet hoe lief ek jou het<3
Ek se weereens Dankie vir die 11 jaar wat jy aan ons gegee het. Ons is dankbaar en ons het jou lief my seun<3
Slaap sag my groot liefde.
Tot weer siens<3
Ou basie Max<3
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort