Remembrance

Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

DE KOK PERA

Message

IN LIEFDEVOLLE HERINNERING AAN DE KOK

15 Augustus 2016 – 22 Mei 2023

 

 

De Kok vernoem na Jugene de kok.

Boetie jy was van dag 1 af wat ek jou gekry het, en die tannie op jou ou voetjie getrap het om jou tussen die engines te kon uit kry, my hart se punt.  Jy was nie hond nie jy was my ou seuntjie.

Jy was altyd so bly om vir my ‘n persent te bring as ek by die huis gekom het, en my te kon sien. Ek het nooit geweet hoe ek ooit oor dit sou kom as jy sou moes my groet nie, maar nietemin het die hemelse vader voorsiening gemaak om my kans te gee om voor te berei.  Na 3 maande se siek veearts toe, huistoe, veearts toe, het die dag aangebreek wat ek nie eers kon groet nie, waar ek al die ander kere kans gekry het om vir jou te kon baai sê.  Ek het nooit geweet watter dag die tyd gaan wees nie en die dag was die dag wat jy nie by die dokter wou wees nie.

Die staar in my oë na my siel van jou af was iets besonders, maar Mamma het nooit geweet dit is eintlik die baie diep siel liefde kyk nie.

Jy was ‘n amazing besonderse hond vir my gewees.  Jy was en is en sal my alles wees.

My bed is so leeg langsaan sonder jou.
Jou plek is leeg maar jou geherinneringe en liefde wat jy vir my was sal ek altyd koester.

Liefde jou mamma❤️

Obituary

Messages

Remembrance Wall

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter Print Friendly addlisting reply

Welcome to Paw Print Remembrance Wall

The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.

You may submit your own listing for our remembrance wall here

Please click on the pet’s name to view the full message.

Email this to someoneShare on FacebookPin on PinterestTweet about this on Twitter
Print Friendly addlisting reply

[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]

Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.

Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion

North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort

Contact Us

Louré: 082 575 6298

Fax: 086 574 4195

Email: loure@petangels.co.za