Remembrance
Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() |
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Pedi
Message
Ons Pedi-lief Jou naam is ontleen van die woord “pedikuur”. As klein bondeltjie het jy jou altyd tuisgemaak op my voete. Dit het by jou gepas omdat beide van ons nog sonder mekaar oor die weg kon kom en gesond was. ‘n Paar maande later het ek ‘n baie groot operasie gehad, en jy het my ore en oë geword. Selfs my “Private Wagter”. Niemand het by die hek ingekom as jy hulle nie geken het nie. Jou tweebeen sussies het jy geken, en nooit gelawaai nie, net die stertjie geswaai. So het die rolle verander, ek het baie beter geword en die laaste paar maande het jy weer hulp nodig gehad tot die aand van 6 Augustus 2011. Ek is so bly ek was by jou, en dat jy geweet het ek is daar. Self toe jou sussies later by ons aangesluit het, glo ek jy het dit geweet. Riana en ek het tot die laaste oomblik jou vasgehou en vertroetel. Dit was so spesiaal, en ons kan dit baie diep bêre vir altyd. Jy is nou terug by my in ‘n ander gestalte en ons kon jou weer in die tuin neersit waar jy tuis is. Die tuin was groot genoeg vir ons albei. Dit het aan jou behoort terwyl jy soos ‘n stalperd gestap het na jy geskeer en gebad is, of jou kombers getrek het saam met die son, tot ek in die middae tuisgekom het. As dit koud was of gereën het, het jy veilig in jou hok gelê en die stoeplig was altyd aan sodat dit nie te donker is rondom jou nie. ‘n Paar maande gelede, sonder dat ons jou vertel het, het jy nie op Riana gespring nie, net saggies opgeklim en op haar skoot gaan sit. Jy het geweet sy verwag ‘n baba, en dit is ‘n boetie wat oppad is. Ons sal die boetie mooi leer en vertel wie jy was, en dat jy net so spesiaal was vir baie lank soos wat hy op die oomblik is vir ons almal. Hy sal nooit jou plek inneem nie, net ‘n leemte vul. In my wildste drome het ek nooit gedink ons sal jou assies ook gaan haal soos ouma sin nie. Ons weet jy het op haar skoot gespring, soos altyd, net met die verskil dat sy die keer nie bloukolle sal oorhou nie. Die Van Jaaarsveldgesin!
Obituary
Messages
Remembrance Wall
Welcome to Paw Print Remembrance Wall
The Remembrance Wall is a place to celebrate the lives of those we loved, where you can create an ever lasting memorial for free. Here friends and family can share in the memories and photos of those they’ve lost.
You may submit your own listing for our remembrance wall here
Please click on the pet’s name to view the full message.
![]() ![]() ![]() ![]() |

|
[connections_link_view text_add=”Add My Entry” text_view=”View My Entry”]
Our Cremation services are available at Veterinary Clinics in the following areas.
Gauteng: East Rand, Pretoria, Midrand and Centurion
North West Province: Rustenburg, Brits and Hartbeespoort